VEE REMMAR

" Terloopse "  Skryfster

" Vir 'n lang tyd was my lag op ys ...

Nota ...aan my hart se punt

 NOTA…aan my hart se Punt”.

Nie meer nie.

Die lag is weer breed en warm, want…

Ek het hard geval, vir lank in die donker getas..

Uiteindelik het ek my hobbelknieë afgestof ... my rug reguit gemaak,

En weer die wêreld in die oë gekyk. "

 

  1.  
  2. Kortverhale >>>>> 

 

Ek lag weer vir myself....wonderlike terapie... 


 


 

 

 


 

Rubrieke >>>>>

Ek het my uitlaatklep gevind...

En skryf nou my vingers “nerfies”.

Ek deel wat hier in my kop aangaan...

Wat my oë optel en my hart beleef.

My vingers doen nou die meeste praatwerk...

Ek skoffel maar net agterna...


 

Wie weet...dalk nog ‘n boek.... doer iewers in die dowwe voue van die nabye toekoms...

 

Blaai verder >>>>>>>>