KUIER Tydskrif :
1. GEWIG....." Ek is nie opsoek na dieper antwoorde oor hoekom my gewig binne vyf jaar van 59kg na 84 kg gestyg het nie........." 1 FEB. 2012
2. SMS - AFKORTINGS...." Ek is mos maar nie 'n mens wat so op hoogte is met die hedendaagse tegnologie nie......" 18Julie 2012
3. HARE....." Ek het so oor die afgelope 37jaar my ou droe koppie leer ken....." 5 DES.2012